18 September 2011

Salta

Salta is in die Noord-weste van Argentina. Dit is die deur na ongelooflike natuur tonele. Van hier sal ons Suid toer tot in Mendoza. Dit is so 1,200km wat ons seker so week sal besig hou.

Salta is amper soos 'n Europese stad. Ons het die sentrale plein baie geniet. Die groot pienk kerk was vol mense. Dit is een ding wat verskil van Europa, in Argenitna word die kerke(katedrale) gebruik.

Ons het by die mark kos gekoop. Die spesialiteit kos is , "Empanedes" . Dit is amper soos 'n pastei maar glad nie dieselfde nie. Ons het hoender en vleis bestel en dit was baie lekker. Die atmosfeer in die mark was ongelooflik.














3 comments:

Michelle said...

hallo Toerders!!
Dit lyk of julle dit so baie geniet!!
dis so lekker om fotos te kan sien!
dit voel of ons saam julle travel!!!
Julle voel so ver!!
geniet elke oomblik!!
baie om julle te vertel as julle terug is!!
lief vir julle!
Die odendaals

Michelle said...

net weereens se julle mag maar toer!! En dit lyk of die 2 doggies dit net soveel soos hulle mamma en pappa geniet!!
Njoy!!!

running wild said...

Haai.

Wat se julle ?
Just about to head back to the start of tomorrow's run, so until the next internet plek, enjoy the rest of your trip. It was great bumping into you guys and having that braai.

Take care, keep in touch and see you guys in Durbanville.

Groete van die rhenoster-rooinekke