18 September 2011

Igauzu Falls


Die Igauzu waterval is ongelooflik. Die voetpaadjies is so gebou dat jy voel jy is bo-op die valle. Dit is een van die groot natuurlike wonders op aarde en jy voel klein as jy dit sien.


Kampterrein by Igauzu



















By die kampterrein het ons Franse ontmoet. Marianne wys vir die klein fransman hoe om 'n camper te bestuur. Hulle toer vir een jaar deur Suid-Amerika.


Marianne leer die seuntjie van Barnie!

No comments: