13 September 2011

Huis vir 20 dae

Motor home


Ons is baie bly om ons huis vir die volgende 20 dae te ontmoet. Alles is in, Mercedes Sprinter 413 diesel, 2007 model. Stort, toilet, dubbel bed agter vir die kinders. Dubbel wat opslaan voor vir my en Marianne. Warm water, volledige kombuis, eintlik alles. EN sy ry soos ‘n ordentlike Merc!












No comments: