26 September 2011

Colomes wynplaas

Ons camper se nommerplaat

 Kerk in Molinos waar ons die vorige aand geslaap het.

 Die skool op die dorp. Dit lyk of baie investeer word op opvoeding.


 Kos vir die skool kinders.


 Ruta 40
 Die wynplaas is op 'n tweespoor pad van 16km geleë. Dit is baie modern en word besit deur iemand van Switzerland.


 Die proelokaal en kelder.





 Ons het tapas geëet van die omgewing.

 Hulle wynreeks bestaan uit Malbec en Torrentos (wit). Die verskillende Malbec groei verskillende hoogtes. Ons kan die wyn by Glen Carlou in Stellenbosch koop.







 Rots formasies



 Hier word die pad geskraap wat 'n welkome verpligting van die alewige sinkplaat pad is.



Pizza hut voor ons kampterrein.

No comments: